| |
|
SATERDAG - 22 SEPTEMBER |
|
8h00 tot 8h45 |
|
Registrasie
en Verkope van
broodboom-saailinggelukstrekking"RAFFLE"
kaartjies |
|
Tee & Koffie |
|
Laai
die saailinge wat jy vir die "RAFFLE" gebring het by die
saal af. |
| |
|
As jy saailinge
te verkoop het bring dit saam, tydens elke middag etes is
daar 'n SAAILING-MARK |
|
9h00 tot 9h30 |
|
TYDMEESTER John
Kloppers(0745)(
013-262-4226 of 083-701-3482)
cycad@mweb.co.za |
| |
|
Dr Xander de
Kock(0851)
Ons nuwe
President open die konferensie, en gee 'n blik op die
toekoms |
|
9h30 tot 10h00 |
|
Dr Andre Cilliers
(2200) van Plaaskem
praat oor plantvoeding |
| |
|
(011-823-8019 of 083-391-1453)
andre.cilliers@plaaskem.co.za |
|
10h00 tot 10h30 |
|
Tee & Koffie
pouse
Broodboomboeke & Broodboom CD's te koop |
| |
|
(Verkope van broodboom-saailinggelukstrekking "RAFFLE"
Kaartjies) |
|
10h30 tot 11h00 |
|
Loubser de
Kock(2621)
Verduidelik
die verskillende variasies van E.longifolius |
| |
|
en vertoon blare van die drie verskillende
E.middelburgensis
(082-823-4574 of 012-672-6000) |
|
11h00 tot 11h30 |
|
Mev Avis
Nel(0261)
gee 'n praatjie oor die verskillende E.natalensis vorms |
| |
|
(033-251-0178, 082-925-4540 of
082-924-6969)
cycadcenter@msn.com |
|
11h30 tot 12h00 |
|
Johan van Zyl
(3034)
praat oor
hoe om groot plante te verskuif en te plant |
| |
|
(082-332-6641) |
|
12h00 tot 13h00 |
|
Ligte
MIDDAGETE
(Verkope van broodboom-saailinggelukstrekking
"RAFFLE"
Kaartjies) |
|
13h00 tot 13h30 |
|
Boeke
& Broodboom CD's te koop &
SAAILING-MARK
Verkoop jou eie saailinge |
|
13h30 tot 16h30 |
|
Besoek tuin van
Mnr. Abel Stoltz
|
| |
|
As u nie pad na
die tuin wat besoeke gaan word ken nie, vra vir 'n kaart |
|
14h00 tot 16h00 |
|
Wêreldbeker Rugby
Suid-Afrika vs. Tonga, |
| |
|
Die wat wil, kan by O'Hagans in Zambesie-rylaan gaan kyk |
|
16h30 tot 17h00 |
|
Kwekery besoek. Beweeg na
Exclusive Cycads
|
|
17h00 |
|
BRAAI & SAMESYN
by Exclusive Cycads (Verkope van
"RAFFLE"
Kaartjies) |
| |
|
Onthou om u eie
eetgery, drinkgoed, glase en stoele te bring (Ete ingesluit
by inskrywing) |
| |
|
Broodboeke & Broodboom CD's te
koop |
| |
|
SONDAG 23 SEPTEMBER |
|
8h00 tot 9h00 |
|
Tweede Registrasie en
laaste kans om
"RAFFLE"
Kaartjies
te koop |
|
Tee & Koffie |
|
As u nie pad na
die twee tuine wat besoeke gaan word ken nie, vra vir kaarte
(Sondag & Maandag) |
|
9h00 tot 9h30 |
|
Prof. Nat
Grobbelaar (0097)
oor Broodboom-aangeleenthede |
| |
|
(012-808-0995 of 083-324-3787)
natgrob@hotmail.com |
|
9h30 tot 10h00 |
|
Christo Page
(2257) Praatjie
en skyfies oor Meksiko Broodboom-wêreldkongres |
| |
|
(012-998-3974 of 083-269-7451)
twopages@wol.co.za |
|
10h00 tot 10h30 |
|
Tee & Koffie
pouse
Broodboomboeke & Broodboom CD's te koop |
| |
|
(Verkope van broodboom-saailinggelukstrekking "RAFFLE"
Kaartjies) |
|
10h30 tot 11h00 |
|
Dr. Diekie de
Klerk (0664)
praat oor variasies in E.leavifolius, |
| |
|
daar sal 'n boekie te koop wees met fotos van die
verskillende variasies |
| |
|
(015-297-3196 of 083-292-4310)
deklerkk@mweb.co.za |
|
11h00 tot 11h45 |
|
John Baker (2029)
Praat oor die voorgestelde Biodiversiteits plan vir die nuwe |
| |
|
Broodboomwet
(072-257-2001 of
012-344-2103)
firearms@webmail.co.za |
|
11h45 tot 12h15 |
|
Dr. Martin Bruwer
(0916)
praat oor groeistimulante vir Broodbome |
| |
|
(012-548-1448 of 082-443-3925)
mbruwer@netactive.co.za |
|
12h15 tot 13h30 |
|
Middagbraai
by die Konferensie
saal (Ete
ingesluit by inskrywing) |
| |
|
Onthou
om u eie eetgery, drinkgoed en glase te bring daar is stoele |
|
13h30tot 14h00 |
|
SAAILING-MARK
Verkoop jou eie saailinge |
| |
|
Voorsien asb.
verkoops-bewysbriewe van jou saailinge |
|
14h00 tot 15h00 |
|
Broodboom-saailinggelukstrekking
"RAFFLE"
word gehou,
vervoerpermitte word voorsien |
| |
|
Bring houers of
kratte saam vir jou wenplante |
|
15h00 tot 18h00 |
|
Besoek tuin van
Dr. Martin
Bruwer (0916) |
| |
|
MAANDAG 24 SEPTEMBER
Vertrek vanaf
Kongressaal |
|
09h00 |
|
Besoek tuin van
Mnr. Gerhard Day
(2247) |
| |
|
Na hierdie besoek kan Konferensiegangers huiswaarts keer |
| |
|
Koördineerder, Vir enige navrae
kontak gerus vir: |
| |
|
John Kloppers
013-262-4226 of 083-701-3482 of cycad@mweb.co.za |